Bengaalse Wikipedia - Wikipedia
Die Bengaalse Wikipedia is die Bengaalse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Dit het tans ongeveer 95 900 artikels, en is die 69ste grootste Wikipedia. Statistiek. Die Wikipedia het tans 856 413 bladsye, waarvan 95 908 artikels is. Dit het 304 438 geregistreerde gebruikers, waarvan 1 422 as aktief gereken word.